polisie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
polisie | — |
Woordafbreking
- po•li•sie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Regeringsdiens belas met die handhawing van openbare orde en veiligheid, asook die bekamping van misdaad en opsporing van wetsoortreders.
Voorbeeldsinne
- Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem en werk by 'n polisiestasie onder die stasiebevelvoerder.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: polisie | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor polisie.