Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Skenkings
Soek
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skep gebruiker
Meld aan
Bladsye vir uitgemelde redakteurs
leer meer
Bydraes
Bespreking
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Spreekwoorde
1.4
Selfstandige naamwoord
1.4.1
Betekenisse
1.4.2
Voorbeeldsinne
1.4.3
Vertalings
1.5
Meer inligting
Wissel die inhoudsopgawe
akker
21 tale
Dansk
Deutsch
Ελληνικά
English
Esperanto
Føroyskt
Français
Magyar
Italiano
日本語
한국어
Kurdî
Lëtzebuergesch
Limburgs
Malagasy
Nederlands
Polski
Русский
Sängö
Slovenščina
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Actions
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Spesiale bladsye
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Download QR code
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[3] 'n Akker (rooi) in vergelyking met 'n Amerikaanse voetbalveld (groen) en 'n sokkerveld (blou).
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
akker
akkers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
akkertjie
akkertjies
Etimologie
Van
Middelnederlands
"
acker
", van
Oudnederlands
: "
akker
", van Protogermaans
*akraz
, van Proto-Indo-Europees
*h₂éǵros
.
Woordafbreking
ak•ker
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
landbou
)
Bedding; ploegland; 'n stuk grond wat vir die verbouing van 'n gewas afgeperk is.
Grondmaat; 'n eenheid waarmee oppervlakte gemeet word.
Voorbeeldsinne
Die boer verdeel jy land in akkers vir verskillende gewasse.
Histories is 'n
akker
die hoeveelheid grond wat 'n man met een os in een dag kan ploeg. Internasionaal gesproke word 'n
akker
as 'n reghoek van 4046,8564224 m² gedefinieer.
Spreekwoorde
Gods water oor Gods
akker
laat loop (laat staan; dinge hul gang laat gaan sonder om in te meng).
Vertalings:
Bedding
Engels
:
field
(en)
Nederlands
:
akker
(nl)
Vertalings:
Grondmaat
Engels
:
acre
(en)
Nederlands
:
acre
(nl)
'n Akkerboom met akkers.
Enkelvoud
Meervoud
akker
akkers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
akkertjie
akkertjies
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
plantkunde
)
Sade van 'n
akkerboom
.
Voorbeeldsinne
Eekhorings versamel die
akkers
wat op die grond val.
Vertalings
Vertalings:
Boom
Engels
:
oak
(en)
Nederlands
:
eik
(nl)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor akker.
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 5
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Landbou in Afrikaans
Plantkunde in Afrikaans
Wissel beperkte inhoudwydte