Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/20 Maart
Voorkoms
20 Maart: Onafhanklikheidsdag in Tunisië (1956)
![Vlag van Tunisië](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/ce/Flag_of_Tunisia.svg/125px-Flag_of_Tunisia.svg.png)
- 1413 – Hendrik V word koning van Engeland.
- 1602 – Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie, wat later 'n groot rol sou speel in die vestiging van die Europese nedersetting aan die Kaap, word gestig.
- 1933 – Die bou van die eerste Nazi-konsentrasiekamp by Dachau word voltooi.
- 1956 – Tunisië word onafhanklik van Frankryk.
- 1987 – Sidovudien (AZT) word die eerste antiretrovirale middel wat goedgekeur word vir gebruik teen MIV/vigs.