Borselstertmuishond
Voorkoms
Borselstertmuishond | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. crassicauda
|
Binomiale naam | |
Bdeogale crassicauda Peters, 1852
| |
Groen – verspreiding; Pienk – waarskynlike verspreiding. |
Die borselstertmuishond (Bdeogale crassicauda) is 'n tipe muishond. Die soogdiertjies kom oor die sentrale dele van Afrika, van Kenia tot Mosambiek voor. Hulle vertoon amper hondagtig en staan soms orent op hul agterpote. Hulle word 40-50 cm lank, weeg 0.9-1.6 kg, en vreet klein voëltjies en eiers.
Subspesies[wysig | wysig bron]
- B. c. crassicauda, sentrale Mosambiek, Malawi en Zambië
- B. c. nigrescens, Sentraal-Kenia (Nairobi)
- B. c. omnivora, gevind in die noordelike kusgebiede van Tanzanië en Kenia, is op die IUBN-rooilys (as B. omnivora)
- B. c. puisa, noordelike Mosambiek en suidelike Tanzanië
- B. c. tenuis, gevind in Zanzibar, geklassifiseer as 'n laer risiko/ veilig.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Hoffmann, M. (2008). Bdeogale crassicauda. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 Maart 2009.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Borselstertmuishond