Bat'leth
Voorkoms
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8c/Bat%27leth.jpg/250px-Bat%27leth.jpg)
Die bat'leth is 'n lang geboë seremoniële swaard met vier punte en handvatsels langs die rugkant.[1] Dit is ontwerp en geskep vir gebruik in die TV-program Star Trek. Dit word deur die Klingons, 'n spesie in die reeks, gebruik.[2]